313165_284382494922569_100000524634699_1132570_1186401177_n
Matriekafskeid

Lee-Chane Roberts-baxter

Die inspirasie van my rok het gekom van ‘n musiek video van Christina Perri “jar of hearts”. Ek het net ‘n paar veranderings daaraan gemaak om dit my eie te maak. Ek voel partykeer ek is in die verkeerde ERA gebore en hou van “OU SKOOL”. Ek het self met ‘n 1937 Ford “hot rod” by my matriekafskeid aan gekom. Ek wou ook heeltemal anders wees, en het nie vir die tradisionele prinses styl gegaan nie. Ek het nie eers hakke gedra nie…..en ek dink beslis ek was die mees gemaklikste meisie daar.

 

Sien alle inskrywings

  • darita roberts-baxter

    pragtig my meisiekind…………pragtig is al wat ek kan se!!

  • Karin Snyman

    Love dit! Dis anders maar sy lyk tog nog vreeskik mooi!

  • Anita Prinsloo

    Flippen stunning en uniek!!! Dit lyk of die rok by jou persoonlikheid pas girl!!

  • Karin Sanyman

    Dit is ‘n baie anderste,funky,kickass rok!! Love it!!

  • Hendrina Jacobs

    Lee-Chane lyk uniek. Weg met die hoe hakke, blomme, valle en strikke, Ek dink sy lyk fantasties! Dis wonderdlik om te sien dat meisies die selfvertroue het om anders te wees. Gebore om uit te staan en nie in te pas nie!!1

  • Anzelle Krige

    DiS StuNNing!!!!! WELL DONE c=

  • Sterna Coetzee

    Lee het stunning gelyk op haar matriekafskeid,
    Nes jy daar se Anita, dit pas so by haar persoonlikheid, ek is so trots op jou nig, wees wie jy wil wees en moet laat niemand jou verander nie, die lewe is te kort vir pretend. Love you always!

  • Renett Brand

    Lee-Chane jyt baie mooi gelyk, ek is mal oor jou look….dit was ook vir my die aand uitgestaan het, is dat daar meisies was wat volgens hulle persoonlikheid aangetrek het, en jy was een van hulle…..

  • Bianca Jacobs

    Ek love dit Lee!