• Marinda de Witt

    Stunning Lelanie! Goeie smaak.

  • Petro de Jager

    Absoluut Pragtig!!! Kleur besonders en die styl so gepas.

  • Leona van Niekerk

    Die styl en snit van die rok pas uitstekend by haar en die Kleure va haar rok is vrolik. :)

  • Madeleine Schutzler

    Mal oor die kleure en snit!

  • Coleen Pienaar

    n Mens kry een kans om mooi te lyk op jou matriek afskeid. Jy het dit reggekry!

  • Estelle Bence

    Die kleur-kombinasie werk uitstekend vir jou. Baie pragtig gelyk. Jou ontwerper ken haar storie.