edit
Matriekafskeid

Lelanie Munnik

Ek en my tanie het eendag besluit om te gaan kyk na rokke. Ons besluit toe om na tygervalei toe te ry en by hiphop te gaan kyk. Daar het ek ‘n hele paar rokke aan gepas en besuit dat hulle nie vir my bedoel was nie. Net toe ek uit die aantrekhokkie wil uitstap stop my tanie vir my ‘n rok in my hand. toe ek die rok aan het het ek besef net daar en dan dat die rok vir my gemaak is.

Sien alle inskrywings

  • marlene van staden

    wat n stunning rok. jy lyk pragtig.

  • marlene van staden

    wat n stunning rok. jy lyk pragtig.

  • Lauren Koegelenberg

    Ek love jou rok Lelanie!! Jy het pragtig gelyk.

  • tamatieskyf

    jyt tog te oulik gelyk! pers pas by jou…

  • Susan Strydom

    jy het soos ‘n prinsesie gelyk. die rok is gemaak vir jou.
    baie mooi.

  • Scharia Munnik

    Jy het PRAGTIG gelyk, n regte feeprinses!