dsc_3472_1_
Matriekafskeid

Lené Nel

Ons eie Charliza Theron – ‘n meisie van die Oos-Rand – was die inspirasie vir my matriekafseidrok. Tydloos en klassiek is sinoniem met haar en net so wou ek vir een aand soos ‘n miljoen dollar gevoel het. Dit is ‘n droom wat inderdaad waar geword het, HOLLYWOOD hier kom ek! Ek het presies geweet wat ek in ‘n rok wou hê en het sommer al Maart maand ‘n draai by my ontwerper ,Hans Vosloo-du Toit, gaan maak. Soms het ek selfs hom teen die mure uit gedryf met my unieke idees, maar ek moet sê alles het prentjiemooi uitgedraai – nes ek dit voorgestel het. Ek ‘n Oscar-wenner in my eie reg.

 

Sien alle inskrywings

  • Bets Le Roux

    Lené is die toonbeeld van klassieke skoonheid. Haar uitrusting is van kop top tone asemrowend. Die kleurkeuse is sag, romanties en uiters vleiend. Lieffff die voorkoms van Lené!!! xxxx

  • Annene Brink

    Lené! Jy het sooo pragtig gelyk, dit was ‘n plesier om jou foto’s te doen! :)

  • Tania Bouwer

    Sag en romantiese kleur. Die rok is nie oordoen nie en laat haar eligant lyk. Goeie ontwerp en alles pas van haar hare,grimering tot haar skoene.

  • sandy schwartz

    Jansen se eie Charlize, ons is trots op jou!

  • sanet basson

    STYLVOL, KLASSIEK EN UNIEK NET SOOS JY LENE. "YOU WORE YOUR DRESS………."

  • Dirk du Plessis

    Sy is eenvoudig asemrowend !! Besit net daai tikkie van alles wat nodig is…. om so n kompetisie te wen. Haar uitrusting pas fantasties aan by haar skoonheid….en al wat ek kan se is …You GO girl !!!!

  • Mana-zita Barnard

    Als pas PERFEK BEELDSKOON! Tydloos en elegant.

  • Cecilia Otto

    Pragtig. Lene! Ons is baie trots!

  • Danita Strydom

    jy is het pragtig gelyk pop… soos ‘n ‘MILLION DOLLAR"…

  • ceané de klerk

    Jy’t beeldskoon gelyk lené!!!!

  • Charnel Snyman

    Lene jy is STUNNING!!! Die kleur en die snit pas jou perfek. n Oscar wenner inderdaad!!

  • Dewald Vermeulen

    Dis een van die mooisste foto’s wat ek nog ooit gesien het… Geluk aan jou wat so pragtig gelyk het en geluk met die fotograaf…. NICE !!! go hoofmeisie, ons gan jou mis hier by Jansen. xoxo

  • Zandrie

    Stunning vriendin, jys pragtig xxxx

  • Jeandré Terblanché

    Beautiful Lené .. Mal oor die rok .. Jy lyk stunning!!

  • Gretchen Pypers

    WOW GIRL , dit lyk ongelooflik mooi.Absoluut stylvol, gedra met klas en kleur en weerspieel die Lene wat jy alleen kan wees. The Best Girl !!!
    Even if this message is not in time this Lady is the lady of the day will be it for ever !!!
    The Best is here !!! She is on her way !!!