Matriekafskeid

Lene Willemse

Ek het die dag verby die boutique gestap en die rok dadelik opgemerk in Februarie. Die eienaar het my geroep en gevra dat ek die rok moet aanpas. Dadelik het ek verlief geraak op die rok want dit het die regte area’s van my liggaam beklemtoon. Ek wou nog altyd ‘n rok gehad waarin ek gemaklik sou voel en wat my soos ‘n prinses sou laat voel het. TOE KRY EK HOM!!!!!

 

Sien alle inskrywings

  • Louise Willemse

    My laaste meisiekind op Hoerskool. Jy het pragtig gelyk in ‘n baie besonderse mooi rok. Ons hou duim vas vir jou.

  • Lindi Eddwards

    Pragtig Lene!!

  • Felicity Viljoen

    Lene lyk verseker soos ‘n prinses uit ‘n sprokiesverhaal. Die rok is kleur is pragtig met net genoeg detail en bybehore! Dit is ‘n pragtige rok wat by die pragtig meisiekind pas. Lene, jy het STUNNING gelyk!

  • Mari

    Wow jys stunning, van tomboy na prinses in ‘n kwessie van dae!!! jy gaan nog baie harte steel lenetjie!!!

  • Marta

    you look beautiful !!!!!!!!

  • Jaco Miller

    Lenetji!!! sjoe…woorde kan dit nie beskryf nie!!

  • Giola Dalla-Pria

    My mater jy’t absoluuuut GORGEOUS gelyk. Daardie kleur het jou perfek gepas!!! Sterkte met die kompetisie,, luvies u!!*