dsc_0236_a
Matriekafskeid

Lenie Pieterse

Elke meisie droom van matriekafskeid en praat nog vir jare daarna daarvan ek wou spesiaal voel en het redelik vroeg al begin aan idees vir my rok werk, dit moes perfek wees. Die beplanning van my rok het begin in die herfstyd en die herfs- en winterskleure was vir my ‘n groot inspirasie. Met die kleure sou ek ook uitstaan omdat meeste meisies gaan vir helder kleure. Die kantmateriaal wat ek gekies het simboliseer die dooie wintersblare wat deur die wind verwaai word. Ek het egter op rooi juweliersware besluit, want dit simboliseer nuwe lewe en bring ook ‘n bietjie kleur in die uitrusting in.

 

Sien alle inskrywings

  • Christelle Cordier

    Stunning fot! Stunning rok! Stunning meisie! Jy lyk pragtig! Alles rond af tot op n 11 uit 10!

  • Chantal

    PRAGTIG!!! LOVE die rok!!! Stunning stunning stunning!!!

  • Elize Pieterse

    Wow, ek dink die rok is ongelooflik mooi

  • Sunette

    Wow!!!!!!!! Is al wat ek kan se! Wie het jou rok gemaak of ontwerp? Dis PRAGTIG verby!!! Die kleur en al die detail! Sjoe!

  • Karen Jonker

    Ellegant en baie mooi en terselfde tyd super sexy

  • RS

    dis ‘n pragtige rok!!!

  • marie opperman cordier

    baie mooi sy lyk pragtig !!!

  • Daleen Agenbacht

    As daar nou n droom rok is sal dit die een wees, stunning, jy het pragtig gelyk

  • Mariette Nicholenas

    Pragtige rok het ook uitgestaan by die Matriekafskeids-funksie. Mooi meisie in ‘n mooi rok!!

  • Ilza van Rensburg

    Jy lyk baie mooi en so vroulik, alles is perfek, die volmaakte prentjie.

  • Daleen Agenbacht

    as ek n droom rok moet beskryf sal dit beslis die rok wees, lenie het so mooi gelyk in die rok.

  • Mincky

    Tikkie romantiek, tikkie sprokie, tikkie sexy…dis ‘n uitsonderlike rok!

  • Venez Leighton Alessandri-Stander

    This girl is overall stunning, and very well one of my favourites. Height, and a superb display of elegance and charm are perfectly captured in this picture. The underplay of accessories truly add to a classical ambiance. I think stylists selecting the wardrobe for South Africa’s representatives for The Big Five International pageants should take note of what we have here. Perfect colour too.

  • Angelique Smith

    Die is die mooiste rok wat ek nog gesien het… Die rok sit baie mooi aan jou… Jy lyk stunning…

  • Phillip Badenhorst

    STUNNING rok, jy het soos ‘n wenner gelyk. Uitmuntende rok jy is beslis no 1 in my boekies. Defenitief ‘n wenner

  • Rachel

    Ek dink die rok komplimenteer jou figuur besonder goed. Jou foto lyk soos n foto uit n tydskrif met jou lengte het die mermaid rok effek jou gekomplimenteer. Jou grimering en hare rond die prentjie perfek af. Jou ontwerper kan regtig trots wees op die skepping wat ek kan sien jy met trots gedra het.

  • Rika Grobler

    pragtige rok. die ontwerper kan maar gerus maar, sy het ha goed van ha taak gekwyt. Die rok pas model absoluut perfek, welgedaan. Model jy is stunning

  • Flip Grobler

    Lenie jy het stunning gelyk. Pragtige rok en oorspronklike kleure

  • Gerda Grobler

    Dis ‘n pragtige rok, mal daaroor!

  • Johan Black

    Dis ‘n mooi rok. Jy het pragtig gelyk

  • Hendrik Maree

    Rerg n pragtige jong dame.

  • Tallie Faul

    n mooi rok vir n beeldskone meisie lyk absoluut asemrowend!

  • Lauricia

    WOW!! die rok sit soos n hanskoen aan jou en jy dra jouself met soveel selfvertroue. Baie mooi rok en foto

  • Magda Herbst

    Jou beskrywing oor die betowering van hierdie "SKEPPING " is besonders. Hierdie rok met kleur en ontwerp komplimenteer homself maar rond die volmaakte prentjie af aan jou slanke liggaam! Jou uitbeelding van gedagtes om hierdie rok te kon laat ontwerp het my op vervoering geneem en glo die ontwerper dieselfde kon voel en trots daarop is. Mag die tikseltjie rooi wat "nuwe lewe" simboliseer ook in jou lewe van toepassing wees. PRAGTIG & GELUK!

  • Charlene

    Al waaran ek kan dink om die te beskryf is wow…jy het regtig srunning gelyk…mens kan sien jy sou uitstaan met so ‘n pragtige rok en die selfvertroue waarmee jy dit dra…pragtig

  • Yvone

    Ek kan myself eendag in hierdie rok sien trou, dit is baie stylvol en ellegant en pas vir Lenie soos n handskoen 12 uit 10 vir hierdie een

  • Lorine Fourie

    a stunning dress made to fit a stunning girl…wow you look great

  • CC

    Awesome photo…lovely dress a true lady

  • Ann

    Jy het baie mooi gelyk :)

  • Adel… Diana…. en Angelica

    Wow…… eens was jy klein en hier is jy mmmmm…… Het altyd geweet jy gaan stunning lyk……… Deel tog met almal wie jou rok ontwerp het…… Dit is jy…. jy…… een honderd % beautiful……. Hoop jy het soos n sprokie gevoel, want jy het soos een gelyk…..

  • Hestrie

    Baie mooi…hoop jy het net so mooi gevoel en die aand geniet….pragtige rok hy sit soos n handskoen en net so n mooi foto

  • CV

    Baie BAIE BAIE BAIE mooi…afgerond en netjies dis mos nou hoe n jong dame met haar matriekafskeid moet lyk…pragtig

  • Zanne

    Dit is werklik n unieke rok die styl pas jou perfek en gee aan jou n tydlose elegansie. Jy staan uit met jou rok en ek dink jou ontwerper het haar goed van haar taak gekwyt. Ek kan jou fotos sien in die glansblaaie van SARIE jy het defenitief my stem vir n wen, kan nie wag om meer van jou te sien nie

  • Marike

    dit is rerig n baie mooi rok en jy lyk of jy mooi voel in hom..baie goeie keuse van kleur en bykomstighede

  • T W

    WOW absolutely beautiful dress..your designer must be one of the best in SA…Do you have modelling experience? because your attitude shows something that confidence, you get my vote

  • Tinks

    Beslis baie mooi..jy het my stem

  • CHAROULLA

    BAIE BAIE MOOI HOOR, SOVER DIE MOOISTE WAT EK GESIEN HET!!