dsc06601
Matriekafskeid

Leoné Coetzee

Ek het baie van Catherine, Hertogin van Cambridge se donkerblou Issa verlowingsrok gehou en eendag by die huis Corlia Botha se donkerblou rok gesien wat sy op die SARIE-voorblad aangehad het en besluit dit is my rok! Ek loop toe eendag in Sandton en daar sien ek die rok! Ongelukkig het hulle nie my grootte gehad nie en dit was ‘n kort rok, toe nader ek maar ‘n ontwerper.

 

Sien alle inskrywings