lilo_l
Matriekafskeid

Lesha Wium

Een van my gunsteling TV-Reekse was Mcleod’s Daughters. Stevie Hall, een van die hoofkarakters, het in net so rok getrou, (wit met n pers). Ek was onmiddelik verlief op die rok! Ek het ook nes sy, in “Cowboy-bootse” opgedaag, myne was net bloedrooi! Die bootse wys ek is n maltrap plaasmeisie van die Hexrivier Vallei! My rooi rok vertel twee stories. Van vooraf, eenvoudig en agter, stylvol, uniek, en net iets anders! Ek het die beste tyd van my lewe gehad, want ek het die wonderlikste metgesel gehad, Stefan Vermaak!

 

Sien alle inskrywings

  • Madeleine

    Dis amazing Lilo!! bLy jyt n lekker daggie gehad want dis suppos to be die beste dag van jou lewe (as jy n matriek is => ))

  • Valerie Jordan Hendrikse

    Pragtige rok, Lieflike meisie en ‘n Oulike metgesel…Wens julle net die beste toe. ? xx

  • Jana Laubscher

    Sy lyk so pragtig en jy kan sien sy voel gemaklik in haar rok! Rok
    Pas perfek by haar figuur en haar pragtige persoonlikheid!

  • Yvette Hugo

    Gorgeous! Die rok moet wen!

  • Ansie

    lesha..jy was pragtig!!

  • madre

    defnintief die heel mooiste rok ooit!!!

  • Chané

    Lesha het beautiful gelyk en haar rok was stunning!!! ?

  • Chanie

    Pragtige rok en mooie meisie. Die rok moet wen!

  • Mylaine Bothma

    Pragtige paartjie….Die rokkie is regtig iets anders….Wens julle net die beste toe…xx

  • KAREN JEFFERIES

    baie mooi Pini en Stef….die rok was stunning gewees en die meisie in die rok ook..!!!

  • Lizette Le Roux

    Gorgeous !! Stunning !!

  • Andrea

    Stunning Lesha (:

  • Irma Wium

    Die rok het so by Lesha gepas! So "funky"! Die rooi rok, met lesha in dit, was n "Show-stopper"!

  • Antoinette

    Wat n pragtige rok !!! EN MOOISTE MEISIE !!! BESLIS N WENNER !!!!xx

  • esme cilliers

    ABSOLUUT STUNNING!!!! so storieboek mooi!

  • Dalena henrico

    Pragtig jy lyk stunnibg!!!!!!!!!!! Luv xx