img_0408
Matriekafskeid

Leurika de Beer

Ek het ‘n hele klompie rokke aangepas en dit was vir my ‘n stryd om te besluit op watter een om te kies. Maar die prentjies van almal het in my kop gebly. Hoe wil ek my rok he?? Ure gegoogle……… Al die fotos bymekaargemaak van die rokke waarvan ek hou. Ek het my ore gespits as my maats gesels oor hul rokke en so het ‘n prentjie in my kop begin vorm aanneem van hoe my rok moet lyk. ‘n Bietjie van hierdie een en ‘n stukkie van ‘n ander. Ek en ‘n vriendin het gaan sit en ‘n skets gemaak van my rok. En dis wat ek vir my ma gegee het. Ek het stunning gevoel in my rok. My matriekafskeid was awesome!!!

 

Sien alle inskrywings

  • Karin

    Baie mooi – mooi kleur ook!

  • Retha Venter

    ‘n Wenner deur en deur!