Matriekafskeid

Li-Anne Hagen

Ek het aanvanklik nie geweet wat ek wil hê nie. Ek het ook nie ‘n spesifieke kleur of patroon in gedagte gehad nie. Ek het op diè kleur afgekom in Fabric City in die Kaap, en het dadelik daarvan gehou. My ma het vir my ‘n paar bruidsboeke gebring, en ek was dadelik mal oor die patroon van die rok. Ek het gehoor van die Tannie Maria wat rokke maak, en het haar gekontak. Die eindresultaat van die maak-proses was ongelooflik en ek was baie tevrede.

 

Sien alle inskrywings

  • Lizette

    Jou rok is ongelooflik mooi! Jy is net so pragtig!

  • Karin

    Mooi kleur. Sesy sonder dat alles uitpeul.

  • Beatrix Malan

    Li-Anne

    Jy het so pragtig gelyk. Die pers kleur van jou rok
    het jou baie goed gepas. Mooi van binne en buite!!

  • lidia hagen

    Pragtige styl en definitief jou kleur! Jyt stunning gelyk!

  • Yolande

    baie mooi,die rok pas jou perfek!jy lyk beeldskoon*

  • Maria Delgado

    Jy het asemrowend gelyk. Jy’s pragtig binne en buite.

  • Diana Gagiano

    Lpragtig en baie stylvolle rok, jy lyk asemrowend mooi. Diana Gagiano

  • Ilse Lambrechts

    Baie mooi elegant kleur pragtig,styl pragtig pas jou baie mooi.

  • sunita viljoen

    pragtig gelyk, als pas so mooi by jou

  • Johanna Marais

    Perfekte rok vir so n pragtige meisiekind!

  • Helena

    asemrowend mooi-kleur perfek,komplimenteer die meisie en haar gelaat,sy lyk jeugdig stylvol sexy en die ou aan haar sy het geweet hy loop saam met een van die mooiste meisies van die aand

  • Lyzette

    Elegant , stylvol en kleur komplimenteer jou gelaatstrekke, Mensie in die pragtige rok is beeldskoon en sy dra die rok met grasie. STUNNING

  • Fanus

    Baie mooi, ek wonder net hoekom is naam afgehaal wat vanoggend 9:15 op gesit is.

  • Koos Visagie

    leke Li anes j ht baie mooi gelyk ga j mis….

  • Chantelle Hagen

    Baie sexy…jy het pragtig gelyk! Die kleur van jOu rok het jOu perfek gepas! Beslis n wenner=)

  • maria hagen

    Jy het asemrowend mooi gelyk……die perfekte kleur.en styl! Jy is definitief n WENNER!!