dsc_0106
Matriekafskeid

Liezel Loubser

Ek het eers ‘n paar maande voor my afskeid net rond gekrap in tydskrifte en op die internet prentjies gesoek vir idees. Ek’t glad nie ‘n idee gehad van hoe dit moet lyk of watter styl dit moet wees of niks nie. Ek het toe op Lea Michelle (hoofkarakter van Glee) se navy blou rok afgekom wat sy by die Emmy Awards gedra het in 2010. Dit was eenvoudig en ek was baie tevrede met die styl,veral die kleur. Blou is en was nog altyd vir my vreeslik mooi. Toe ek meer gedetalieerde style en modes ‘n maand of so later soek het ek afgekom op Katy Perry se spierwit meermin-styl rok,met verfynde swart kant oor haar skouer,wat sy by die EMA-MTV awards in 2009 gedra het. Ek was dadelik verlief,en het finaal besluit dis wat ek wou hê.Natuurlik ‘n risiko om ‘n “celebrity” rok te kies,maar ek het net besluit op ‘n anderkleur,iets wat MY meer sou pas,en ook my gunsteling…konings blou. My tannie het die rok “to the tee” perfek ontwerp,en meer tevrede kon ek nie wees nie. Ek kon nie vir ‘n mooier rok, vir myself,vra nie.♥

 

Sien alle inskrywings

  • D’Malene Oberholzer

    Hi Liezel – pragtige foto’s en natuurlik is jy ‘n "to the tee" wenner!!!!! Sterkte Dimi

  • Isabeau

    Ek love dit vriendin!!!!

  • jason

    mmmmm. almal, dis my nigiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiieeeeeeeeeeeeeeeee. u are in it to win it!!!!!!

  • Barbara de Wet

    Liezel + metgesel het albei pragtig gelyk ! Haar fotos baie mooi ons goeie wense vergesel haar ! Weet sy is n wenner.

  • Zanri de Goede

    Pragtige foto, jy het soos ‘n prinses gelyk. ‘n Wenner rok !!

  • Avril Volkwyn

    Stunning dress and young lady!!

  • kathryn

    this is by far the most flattering dress i’v seen here. and she looks elegant and beautiful in it.

  • Tannie Brenda

    Pragtigste rok vir die pragtigste meisemens :-)

  • Joey de Villiers-Giliomee

    Dit is my kleindogter en ek voel so trots op haar. Voorspoed met jou eksamen. Dit "tannie" wat die rok gemaak het is my dogter. Trotse Ouma

  • Etienne Blatt

    Hey skat jy lyk pragtig!!!!

  • nicky heenop

    Joh jy het asemrowend gelyk. Die rok is stunning

  • Aneska

    Jy lyk b-e-a-u-t-i-f-u-l-l en ek lovee die rok! Wow ds rerg stunnig en ek hou van die feit dat jy dt als self desighn het… Sal ma viju moet aanstel om volgende jaar my rok moet desighn

  • Aneska

    Jy lyk b-e-a-u-t-i-f-u-l-l en ek lovee die rok! Wow ds rerg stunnig en ek hou van die feit dat jy dt als self desighn het… Sal ma viju moet aanstel om volgende jaar my rok moet desighn

  • Lanell

    Jyt stunning gelyk!!lat dink my an my rok soo ek LOVE it!!;)