Matriekafskeid

Liezel Van der berg

My GROOT inspirasie vir my perfekte rok was…..Dum Dum Dum die oud leerling van Bellville Hoer se wen rok van 2010!! Ek wou soos n princess in haar eie sprokie voel en MY unieke rok het dit vir my nie net n werklikheid gemaak maar wel ook n onvergeetlike aand.Waar begin als tog by jou rok dit is elke meisie se droom om die perfekte rok te he.My midnightblue rok was vir my die beste kleur omdat dit my velkleur geneutaliseer het,my striks in my hare opgelig het.Die silwer in my rok het my grimering gekonsentreer en van my n princess gemaak op 26 Aug 2011.My rok is wel die rede vir n sukses van my eie matriekafskeid.

 

Sien alle inskrywings

  • chane visser

    liezel vd berg die mooie meisie wat beeldskoon gelyk het in haar blou rok….pagtig alle voorspoed vjow.

  • giselle

    dit is verseker die mo0iste r0k o0it, en j het so0s n princess gelyk!! beslis die WEN rok!!

  • Minnette Gous

    M00iste rok b ver!! Pragtige r0kkie & pragtige mensie*

  • Erika

    Pragtig, nog so vroulik soos n mens nie meer gereeld kry nie.

  • Danii

    lekker liezel!!! 🙂 🙂