• adele

    Jy lyk pragtig, natuulik en JY is ‘n pragtige meisiekind, ek dink jul verdien om te wen, met oorgawe en geloof. Julle is ‘n wonderlike paartjie, en mag julle net voorentoe net die beste he. Sterkte en mag julle in die finaal wees. Jou rok is uniek en gemaak vir jou lyf.

  • Joey

    Dis so ‘n pragtige meisiekind en ‘n unieke rok, wie ookal dit gemaak het dit het jou soos ‘n handskoen gepas. Jy lyk asemrowend en so gelukkig.
    Sterkte met die kompetisie en mag jy dit losprys wen…. ek dink jy verdien dit.

  • Amanda

    Wow mal oor jou rok, jy lyk soos ‘n prinses….Jy so mooi en die geluk straal uit jou uit.

  • Sonja

    Sjoe wat ‘n skepping van ‘n rok dis pragtig, mal daar oor en die kleur is perfek. Dis is uitsonderlike mooi rok. Baie geluk

  • Janine

    Dis ‘n baie baie mooi rok mal daaroor en dit pas jou perfek.

    Hou duim vas dat jy kan wen!!!

  • Christta

    Hi jou rok is soos ‘n feetjie mooi, baie geluk en stertke ek glo jy gaan wen…!!!

  • Elise

    Hi Liesel, mal oor jou rok dis uniek, en die kleurskema pas jou so mooi, en met so mooi glimlag vir jou meisiekind, hou ek net al my duime en tone vas.

  • lOUIS

    Meisiekind jy lyk asemrowend mooi en ek weet my seun Ricus is so trots om so mooi meisie langs hom te he, dankie vir ‘n wonderlike meisie en mooi kind wie jy is. Jy is ‘n pragtige kind ons lief jou baie.

  • Dallen

    Mooi rok, hou van die patroon is pragtig, en jy lyk soos ‘n super ster.

  • Elma

    Sjoe mal oor jou rok dis pragtig, hou duim vas dat jy ‘n finalis sal wees, jy skitter.
    PRAGTIG !!!!