Matriekafskeid

Liezel van Heerden

My moeder was my inspirasie vir hierdie pragtige skepping, sy het my geleer van kleins af om mooi aan te trek en altyd vroulik te lyk. Ek het altyd die prentjie in my gedagte hou en tot op die 8ste het ek besluit dis my droomrok en ek het soos ‘n ware dame gevoel op ‘n rooi tapyt. Ek loof en dank die HERE vir sulke ouers, vriende en familie wat altyd by my staan en ondersteun ek het hulle oneindig lief.

Sien alle inskrywings