Matriekafskeid

Liezel van Heerden

Waar kan ‘n meisie begin, my inspirasie vir my rok was my wonderlike moeder, sy het van kleintyd af my soos ‘n feetjie laat aantrek, en ek het altyd al die mooi prente van rokke in boeke deurgekyk, en altyd gese dat ek eendag so ‘n rok wil he, wat perfek vir my as meisiekind sal wees. Ek en my liefste ouma en moeder het deur ‘n klomp boeke gekyk en als bewonder, waarop ek en Reane Slabbert besluit het dat die rok die perfte een sal wees. As jong meisie wou ek graag op my beste lyk, toe ek die rok aanpas die 1ste keer het ek geweet in my hart die rok is die mooiste rok wat vir my spesiaal met baie liefde gemaak is.

Sien alle inskrywings

  • anouschka

    wats die punt van die gesig trek? hy mors dit op… en hoe lyk die res van jou rok? ek vind niks nice hier nie. jammer

  • adele

    Die foto is nie liezel van heerden nie, dis foutief ingesit sorry, het te vinnig edit gedoen jammer vir dit.

  • Joey

    Liesel jy lyk pragtig in jou blou rok, en ricus julle is ‘n pragtige paartjie ek weet sommer julle gaan wen. Liefde ouma