• Theresa

    Baie mooi!!

  • Elize

    Baie mooi rok! Die kleur is besonders en jy het die lyfie vir die rok! Regte model.

  • Ina

    Dit is pragtig.

  • Surina

    Baie Baie mooi…

  • Liza

    besonderse rok!!!Mooi cupel!

  • sintiche

    sjoe..dit slan my asem sommer weg!!!! fantastiese rok en nie eers te praat van die cuple nie!!!! hehehehe