Matriekafskeid

Liné Botha

Ek het al vir jare ‘n prentjie van ‘n droomrok in my kop gehad. Ek het ‘n prentjie geteken en dit vir Wilma du Plessis gegee. Sy het haar idees bygesit en saam het ons ‘n droomrok ontwerp. Ek het soos ‘n prinses gevoel. My droom het waar geword. Dit was vir ‘n baie groot kompliment toe ‘n sangeres my rok geleen het vir die Vonk toekennings.

Sien alle inskrywings