Matriekafskeid

Lizaan De Jager

Ek wou nie net ‘n pop wees nie ek wou my rok my persoonlikheid laat uitstraal: “outgoing” en “anders”. Ek hou van sprokies en probeer altyd bietjie werklikheid daar meer verander so die blomme, vere en die soenlappers was ‘n deel om “sprokie” in my matriekafskeid daggie in te sit. Die veil op my kop het die anders in outyds in gebring wat die beste deel vir my van alles was. Al hoe wel my skoene eerste gekoop was het my rok mooi daarby gepas en het ek regtig mooi gevoel

 

Sien alle inskrywings