296274_2535408069654_1387152021_3139904_1352320891_n_1_
Matriekafskeid

Lizanne Pelser

Met die aanloop na die matriekafskeid het ek n fyn oog op die rooi tapyt van die mooiste van die mooistes gehou om bietjie inspirasie te kry. Dit was die beeldskone Halle Berry wat my asem weggeslaan het in haar prag rok na die 2011 Oscars. Natuurlik moes daar n paar veranderings gemaak word om die rok my eie te maak. Ek is klassiek en hou daarvan om iets anders as die res na vore te bring.

 

Sien alle inskrywings

  • Karin

    Classy!

  • Tasmin

    Mooiste rok van al die 10!!!

  • Tanja

    Dis die mooiste rok!!! Regtig pragtig!