img_0434
Matriekafskeid

Lizanne Van Wyk

Vlinders. Hulle was my inspirasie, hul vlerke en hul kleure. Ek het ook ‘n rok wat Rachel McAdams by ‘n funksie aangehad het, wat deur Eli Saab ontwerp is, as inspirasie gebruik. Die materiaal is vir my baie spesiaal, en ek het lank gesoek daarvoor. Toe ek dit kry, was ek in die wolke! Die sleutel tot ‘n rok wat by jou pas, is ‘n ontwerpster wat jou visie verstaan, maar ook raad kan gee. Carika het my droom bewaarheid.

 

Sien alle inskrywings

  • Elmien B

    Wat ‘n pragtige, unieke rok, Lizanne! Jy lyk pragtig! Jy moet jou geheim met ons deel: wie is die ontwerper?

  • hanri human

    Lizanne, jy lyk pragtig! JOU ROK IS PRESIES JOU PERSOONLIKHEID! Jy het my vote hoor!

  • LeJuan

    die rok het soo mooi by jou gepas. jy het uitgestaan!

  • Liz

    Elmien B, die ontwerper was Carike van der Merwe.