Matriekafskeid

Lize Spies

Ek is nog altyd gefassineer deur die glansfoto’s van Hollywoodsterre, en vir hierdie een aand wou ek dit ook smaak. Daarom was my matriekafskeidvoorkoms ‘n spanpoging om hierdie tema vir my ‘n werklikheid te maak. Ek wou uitstaan, maar nie om die verkeerde redes nie. Die vlootblou het my koninklik laat voel; die handgemaakte blom met sy baie teksture was soos ‘n tikkie somer op my skouer. Dit was ‘n baie spesiale aand, maar het so bitter vinnig verbygeskiet dat ek hoop om met hierdie kompetisie die betowering nog ‘n bietjie langer uit te rek.

 

Sien alle inskrywings

  • Hendrien Rust-Swanepoel

    ‘n Styl-ikoon in wording, dit kan ‘n mens sommer sien! Jy lyk absoluut pragtig – jonk en vars, net genoeg glans, en eindelose elegansie.

  • Janine vos

    Jy het absoluut Koninklik, Stylvol en sommer Amazing gelyk! ‘N ware dame – jy is ‘n ware voorbeeld van Stylvolle Elegansie!!!

  • Anna-Marie Barnard

    Lize jy is n wenner in alle opsigte! Jy het pragtig gelyk! Weet vir so n ongelooflike meisie wag daar n blink toekoms, jou pa kan met reg trots wees op jou en so ook Hoerskool Swartland!

  • Annalize

    Stylvol en elegant. Pragtige paartjie!!

  • Daryl Swanepoel

    Stunning verby! Dis nou die rok, nie die motor! Die rok is beslis ‘n ‘trendsetter.’

  • Marguerite van der Waal

    Wat hierdie ene vir my laat uitstaan is die feit dat dit nie net ‘n stunning rok is nie, maar dat dit saam met Lize absoluut werk – dit is elegant, klassiek, stylvol en wys net dat daardie sê-ding van ‘jy het dit of jy het dit nie’ baie waar is. Lize HET dit beslis – sy laat die rok selfs nog mooier lyk. Ek hoop die rooitapyt was uitgerol!

  • Emmarentia Gerber

    Wel sy lyk ongelooflik stunning. Die kleur perfek. Die rokk amazing. Ek moet se sy het haarself oortref met so stylvolle rok. Hollywoodsterre kom nie naby haar. Ek die Emmy s gekyk 2 naweke trug en sowaar daar was nie een wat so ongelooflik gelyk het nie. Jane Juliana en en Kelly sou jou defnitief as die bes geklede dame aangewys het vir die aand op daardie rooi tapyt.

  • Ané Spies

    Ek is sooooo trots op my PRAGTIGE sussie. Ek dink sy het ‘n goeie rede om koninklik te voel. Ek dink haar droom het waar geword, want sy is definitief ‘n ‘Hollywood-ster’ in wording.

  • Lise-Marié Laubscher

    Pragtige matriekafskeidrok..! Die vlootblou pas jou perfek.

  • Jeanette Linde

    Die rok pas perfek by jou dit straal ook jou as persoon uit-Uniek! Jy lyk ongelooflik pragtig! Beslis no1 mooiste rok!

  • Cara de Beer

    Jou elegante rok komplimenteer jou beeldskone vel, jou sprankelende glimlag en jou mooi lyfie! Jy is werklik pragtig, van binne en buite, en jou pragpersoonlikheid maak die algehele voorkoms onvergeetlik. Jy is ‘n voorbeeld vir alle jong dames daar buite – ware vroulikheid is nie ontbloting nie, maar beklemtoning.

  • Clayrin Rinkwest

    STUNNING!!! a real hollywood star in the making and she’s got the talent to make it as well. if u got it u got it…and you got it all!!!! all the best with the end exams!

  • Lucinda De Beer

    Pragtig en stylvol.

  • Wiida Vermaak

    Ek het nie genoeg woorde vir hierdie pragtige jong vrou nie, die foto’s alleen se alles. Lize jy is n pragtige mens, met hope styl, elegansie en skoonheid. Ons is trots op jou !

  • Linda Human

    Baie stylvol met die eenvoud wat pragtig gebreek word deur die versiering teen die skouer. Dit laat hierdie pragtige matriek dogter lyk soos ‘n ster op die rooi tapyt. Pragtig! Perfejte keuse.

  • Jacques Rossouw

    Jho Lize jy het bitter mmoi gelyk. Die rok wat jy angehad het pas byjo. Jy het baie naby aan perfek gelyk.

  • Anja Barnard

    SO classy 🙂 sjoe lize!jyt beautiful gelyk!

  • Chrizanne Versfeld

    dis sooo ‘n mooi rok ,, en dit pas perfek by haar !!

  • Schalk Eygelaar

    Pratige rok saam met pratige styl.. Lize jy is enige fotograaf se droom! Regtig Stunning!!

  • Elrika Lesch

    Jy lyk werklik pragtig …..

  • Lida Lesch

    Jy lyk pragtig Lize…. Moenie komkommer nie… sy het jou ook gesien….en is trots op jou… xx

  • Schalk Burger

    Stunning 🙂 Jy lyk pragtig Lize 🙂

  • Monique Basson

    OMW!!!! Kry mens mooier??? Beeldskone meisie in ‘n stunning rok!!!! Dis regtig BEAUTIFUL!!!! Ek is spraakloos!!!!! WOW WOW WOW!!!!!

  • Anoniem

    Lize jy is pragtig!!! Asemrowende rok.

  • Helena Visser

    Pragtige rok, maar ‘n stylvolle en lieflike mens daarin. Jou persoonlikheid en innerlike is ‘n voorbeeld vir jongmense

  • Michelle Walker

    Dit is ‘n pragtige foto. ‘n Pragtige meisie met ‘n asemrowende rok!
    Kyk net na Michael se oe, dit se mos alles! Hy het net ogies vir haar!
    Lise en Michael julle het albei pragtig gelyk. En jou keuse vir ‘n rok – dit pas jou soos n handskoen.

  • Salome le Roux

    Sjoe! Asemrowend, Lize! Jy pas in by Hollywood se mooistes!

  • Roman Adams

    Lize jy is beeldskoon van binne en van buite. Jy lyk asemrowend en n ware styl- ikoon. You look time less and classic, very beautiful

  • Tania Botha

    Jou keuse was perfek! AMAZING prentjie – so reg uit Hollywood! ‘n Jong dame met PRESENCE……….

  • Shannon

    This is a very classy dress

  • Kerry

    This is a lovely dress. Very beautiful.

  • Marna de Beer

    Lize, ek dink jy straal uit hoe jy gevoel én gelyk het, ASEMROWEND, KONINKLYK, ‘N IKOON!! Jy is prágtig, jou innerlike skoonheid stráál uit jou.Oral waar jy gaan, laat jy koppe draai en maak jy ‘n groot indruk: jy is nederig, ten spyte van al jou prestasies en talente! Saam met jou dankbaar en bly dat jou droom waarheid geword het!!

  • Henriette Schoeman

    Henriette Schoeman het gese: Lize, jy het beeldskoon gelyk en straal geluk uit. Ek het as onderwyseres al baie matriekgesellikhede bygewoon, maar hierdie koninklike rok het n blywende indruk op my gemaak. ‘N ware wenner!

  • Rene Joubert

    Lize, jy laat die koppe behoorlik draai met die pragtige stylvolle rok. Jy’s in baie opsigte ook ‘n rolmodel vir baie jongmense.

  • Rentia Schoeman

    Sjoe, jy lyk pragtig in jou koningsblou matriekafskeidskepping. Dan is jy boonop ons eie Swartland-Hollywoodsterre. ‘N ware wenner met styl!

  • Paul Joubert

    Lize, jou matriekafskeidskepping is voorwaar pragtig. Jy straal beslis selfvertroue uit met jou stylvolle rok. Geluk met die pragtige keuse vir n rok!

  • Danie Schoeman

    Wow, n trefferrok vir jou matriekafskeid. Met so ‘n pragtige rok was jy ‘n ware koningin die aand.

  • Dante Schoeman

    Lize, jy lyk so slank en elegant in die beeldskone rok wat jy na jou matriekafskeid gedra het. Gelukkig is hierdie mooi prentjie op foto’s verewig. Geluk aan n wenuitrusting!

  • Rentia Schoeman

    Sjoe, jy lyk pragtig in jou koningsblou matriekafskeidskepping. Dan is jy boonop ons eie Swartland-Hollywoodsterre. ‘N ware wenner met styl!

  • Ina Genade

    Lize, jy sal Hollywood se asem wegslaan – jy is asemrowend, elegant en boonop beeldskoon. Die rok se kleur is ‘n komplementerende wenner vir jou skoonheid en die blom beslis ‘n "trendsetter". Welgedaan!

  • Hetta Saunderson

    Sy is pragtig en baie stylvol.Baie mooi rok! Sy is so ‘n mooi voorbeeld vir baie jong dames!

  • susan pietersen

    Ongelooflik pragtige meisie! Jy lyk so stylvol!

  • Wehan Dreyer

    Liesie, jy lyk asemrowend. Dit lyk asof jy pas uit die Sarie gestap het!! Baie mooi!

  • Carolie

    An understated dress…. truly breathtaking…compliments the wearer…a powerfull youthfull statement!

  • T du Toit

    Altyd geweet die PRINSES in jou wag om uit te kom en die aand was daar voor geskep! Baie sjiek en stylvol!

  • Michael Janse van Vuuren

    Dit is mooier as hardlooprugby! :)* Lies, jy het my stem!