Matriekafskeid

Loreen Etsebeth

Ek wou nog altyd ‘n “balrok-tipe” rok he, maar nie iets te styf nie! Ek het na prentjies van rokke op die internet gekyk, en DIE rok daar gesien, ek was dadelik MAL oor die rok! Ek het ‘n paar goedtjies aan die rok verander (soos bv die bors speld voor, en die rug van die rok) Om ‘n matriekafskeid rok te kies, is nogal ‘n moeilike ding, omdat daar soveel goed is waaraan jy moet dink, soos wat by jou figuur pas, die kleur en styl van die rok, asook die gemak daarvan! Ek is baie tevrede met hoe my rok lyk, en verbaas hoe gemaklik dit gesit het! Ek het my rok so gekies dat ek hom weer vir ‘n formele geleentheid sal kan dra! My styl vir my matriekafskeid was formeel, met ‘n “casual” gevoel, ek het my hare in ‘n “messy-updo”-styl gedra, met juweliersware soos krale armbandtjies, en diamante om dit formeel, maar tog gemaklik te hou!!

 

Sien alle inskrywings

  • maryke Nefdt

    Beautiful! Jy het stunning gelyk!!

  • milka

    Jy het asemr0wend gelyk!!!!!!!!!!!!

  • Bacon

    Ek het n ongelooflike pragtige suster! Sy is ewe mooi van binne! xx

  • Marne Reyneke

    Die rok het so perfek gelyk aan jou. Jyt pragtig gelyk!

  • Carina Bloem

    Stylvol, elegant, smaakvol en so gepas by die meisie wat dit aanhet!
    Pragtige kombinasie! What a beautiful lady!!

  • Marisan

    Baie classy! Jy sal jou rok beslis weer kan aantrek.

  • Riana Vermeulen

    Ja, die rok is pragtig maar jy is ‘n klassieke skoonheid wat verseker dit tot sy reg kom.
    Welgedaan, Loreen. Dit was ‘n treffer keuse!!!!