308977_10150313613624077_718489076_8289183_1840578989_n
Matriekafskeid

Lorna-Jean Benade

ek het die rok toevallig gesien toe ek saam met n vriendin gegaan het om haar rok te gaan haal en ek was dadelik verlief. Dit was die perfekte kleur en styl en dit was die enigste rok wat ek aangepas het. Dit is defnintief ‘n rok wat ek graag weer sal wil dra want mens voel absoluut soos ‘n prinses daarin.

 

Sien alle inskrywings