Matriekafskeid

Luciann otto

Ek het my rok self ontwerp , my inspirasie was van idees wat ek gesien het op die musiek video van paremore en B.O.B – pareshoot. Ek het op die blou van my rok beslut omdat dit my oe se kleur laat uit staan en die swart omdat dit my haar kleur laat uit staan en dit ‘n stylvolle aand kleur is ek het die ‘diamantjies’ op gest omdat dit die rok meer afrond en te laat uit staan. Die strik agter was om die rok alles by mekaar te bring in i stylvolle fokus punt agter en strukke is ook baie in die mode. Die rok is ‘n ‘mullet’ rok wat kort voor en lank agter is , die lang deel is so gemaak dat as jy van voor af kyk is dit silwer en as jy van agter af kuik is dit blou. Die lang deel is met hakkies onder die band om my mddel n gehak , dit kan dan ook af hak en gebruik word as ‘n kort aand rokkie en ekhet daar op besluit want dan kan ek my rok weer en weer gebruik…

 

Sien alle inskrywings

  • luciann

    My rok is so anders van al die kante af ek kan nie eintlik in net een foto dit wys nie …. en jammer vir die spel voute!!!!