Matriekafskeid

Lurine Durow

Van kleins af droom ek al oor my matriekafskeidrok. Ek het elke jaar soveel mooi matriekafskeidrokke gesien. Die jaar vir my matriekafskeid het uiteindelik aangebreek, maar ek het nie ‘n idee gehad hoe ek my rok wil he nie. Ek het so baie idees gehad. Al wat ek geweet het, was dat ek ‘n blou rok wou he. Ek, my ma en my tannie het eendag vir my ‘n rok gaan soek en toe ek die silwer rok aanpas, was ek mal daaroor. Ek het so gemaklik gevoel en dit het gevoel of die rok net vir my gemaak is. Die aand was baie lekker.

 

Sien alle inskrywings