madeleine_10
Matriekafskeid

Madeleine Van Zyl

‘n Avant-Garde rok met die tema “Savanna” Sorgvry en romanties vir ‘n onopgesmikte en natuurlike voorkoms. Met nie te veel blink nie, maar met ‘n pikante langer soomlyn agter vir ‘n bietjie flair. ‘n Groot outydse roos voor trek die soomlyn speels op. Die inspirasie was om ‘n jong voorkoms te behou.

Sien alle inskrywings

  • Hannie

    Madeleine, dis mooi, asof jy uit ‘n sproke kom!

  • Theresa

    Baie mooi!

  • Talita

    Pragtige rok en gesiggie!! WOW!

  • Philip

    Baie baie mooi Madeleine!

  • Denice Mathews

    Sjoe wat ‘n MOOI rok. Hierdie laat my dink aan vroeer jare, in die 1800 toe balrokke die inding was. Jy sou voorwaar met so rok uit ‘n welgestelde familie gekom het. Ek hou BAIE daarvan.

  • Leilani Roote

    Madeleine, a very pretty dress!!! However, the grey/silver decolletage seems to be an afterthought, like it was not planned as part of the dress. The pink from the skirt part would have been a better choice.

  • Lesley

    Dit is ‘n baie mooi rok. Ek hou van die grys/silver bo want dit breek die baie pienk. Hou daarvan

  • Jocelyn Putter

    Not much of an inspiration but I am crazy about your dress. Very lady-like

  • Kuma

    Ja ek hou ook van die Grys/silver/nogiets. En al die kleure van die rok komplementeer mekaar baie goed. Ek stem saam met Lesley. As dit ook pienk was sou dit weggeraak het. Dis vir my ‘n baie mooi karaktereienskap van die rok! Dit is vir my die land se mooiste rok! Denice jy beskryf ook vir my die rok perfek! Sy lyk klassiek, welgesteld, jonk maar tog vintage. En ek vrek oor die kar! Well done Madeleine!

  • Minya Botha

    Baie mooi en vroulik!

  • Anja

    Baie Baie Mooi! Iets anders en uniek!

  • Lize-Mari

    Shoe dis ‘n stunning rok: vintage sjiek maar modern en funky. Regtig ‘n pragtige, sagte, romantiese voorkoms. En dan is die meisie in die stunning rok nog beeldskoon ook. Wow geluk nig.

  • Leana Hough

    Stunning! Dit lyl of jy uit ‘n Jane Austin boek uitgeval het. ‘n regte droomrok. Ek gaan sommer nou weer Pride and Prejudice lees. Romanties en sentimenteel en perfek vir ‘n matriek meisie!

  • vicki

    sjoe dit is regtig heeltema iets nuuts dit is baie mooi en pas stunning by jou. di kleure pas stunning bymekaar dit is perfek net soos dit is …

  • Eliza Botha

    Wat ‘n mooi rok! ‘n Perfekte keuse van rok vir die mooi gesiggie. Dit skep omtrent die idee van ‘n adelike in die 1800’s. Die rok het ‘n romantiese gevoel, maar vintage en modern. Ek moet saam met Kuma stem dat die kleure van die rok komplimenteer mekaar baie goed. Die rok met sy verskillende skakerings van pienk, bruin en grys is werklik iets unieks. Jy lyk pragtig Madeleine!

  • Saphina Pieterse

    Sjoe, Madeleine jy en die rok maak ‘n perfekte prentjie! Baie mooier as wat die foto’s weergee.

  • Macy

    This is lovely and would be a nice idea for a wedding dress.

  • Bonita Swartz

    Wat ‘n sagte vroulike rok. Baie mooi

  • Almanda

    Dit is ‘n baie mooi rok en wat vir my tel is dat jy natuurlik lyk en nie soos baie van die ander jong dames wat ‘aangeplak’ lyk nie. Jy dra ook jou ‘storie’ oor jou rok baie mooi oor!

  • Rosanne

    die mooiste rok sover! sterkte ek hoop jy loop weg met die prys!! baie stunnig en stylvol!

  • Menant van Zyl

    Volpunte vir jou Madeleine! Die rok was die perfekte keuse vir jou vars en jong voorkoms. ‘n Mooi meisie in ‘n spesiale rok waarin jy tuis lyk en vol
    selfvertroue is. Jy laat beslis die koppe draai! En die rok is besonders!

  • Marié J v R

    Woweee, like jou rok baie. Mooi

  • Laeticia

    Hou baie van die kleur kombinasie

  • Eric en Kulita Botha

    Madeleine, jy lyk soos ‘n fee-prinses in jou pragtige rok. Ons moet se dit is iets besonders. Jy is ‘n meisie met finesse.