Matriekafskeid

Madre Grobbelaar

My ouers het nie geld gehad om vir my n duur rok te koop nie en na n lang gesoek loop ons toe by n flooimark winkel in Cape gate in en daar sien ek die blou rok,die kleur wat ek wou gehad het. Die rok het perfek aan my gesit en is baie vleiend. Ek het soos n prinses gevoel en het baie koplimenste gekry daai aand. Wys jou jy hoef nie baie geld te spandeer om mooi te lyk nie.

 

Sien alle inskrywings

  • Sandra Jones

    Jy het baie pragtig gelyk

  • Carel Grobbelaar

    Jy baie sexy gelyk my dogter