Matriekafskeid

Magdi van den Berg

Twee rokke wat ek op verskillende plekke gesien het, was my inspirasie. Die bo-lyf van my rok het ek op die internet raakgeloop en die onderste deel het ek by ‘n vriendin in ‘n ander dorp se matriekafskeidrok van 2009 gesien. Sy was so onselfsugtig om toestemming te gee dat ek maar haar idees kon leen. Ek was nog altyd mal oor skoenlappers en wou dit graag op my rok hê.

Sien alle inskrywings

  • Heila

    Jy het soos ‘n prinses gelyk en die rok is sooooo jy – so vroulik, vars, vrolik, stylvol en onopgesmuk. luv u

  • Rosanne

    Dis regtig n besonderse mooi rok die. die kleur kombinasie is perfek en jy lyk stunning daarin. Sterkte

  • Hanri

    BAIE STUNNING!