Matriekafskeid

Manette van der Westhuizen

My inspirasie oor my matriekafskeid rok was die klassieke styl .Die klassieke styl verteenwoordig my drome en self dit wat my as mens maak . Die kleure staan inkontras met mekaar , die diep wynrooi kleur verteenwoordig my passie vir die lewe , daar teen oor is die wit barok kant die beeld van my sagteheidvan my persoonlikheid. Die styl van die rok is van spaanseafkoms en laat my dink aan die tipiese spaans flamingo dans . Die insperasie vir hierdie styl van my rok wys op my passie vir dans.Die uniekheid van die rok wys op kreatiewe denke van my as individu . Die krale werk op my rok verteenwoordig die glans van my persoonlikheid. Die glans op my rok is deur perels verkry wat ook dui op my liefde vir die sand en see.

 

Sien alle inskrywings