Matriekafskeid

Mar-mari barnard

my inspirasie het ek gekry uit ‘n tydskrif waar ek het ‘n soortgelyke rok in gesien het, ek het daarvan gehou. ek het bietjie geskaaf en gestuur en dit so bietjie verander na my smaak, en waarvan ek hou. ek en tannie lorraine het saam besluit oor wat die beste gaan lyk. en dit was presies wat ek my voorgestel het, ‘n rok propvol vere. dankie tannie lorraine. die foto wat ek instuur is funphoto.

Sien alle inskrywings

  • ann

    baie mooi rok, hou van die vere idee. oulike "fun photo"