Matriekafskeid

Marcé Biljon

Hier lê ‘n baie interesante storie agter die rok. Ek het aan ‘n vriendin vertel hoe ek graag wil hê my rok mos lyk. Ons kon nêrems iemand kry wat dit kom doen nie en die prys wat hulle gevra het was ‘n bietjie duur vir my ouers. Op ‘n dag laat weet my vriendin vir my dat sy vir my die perfekte rok gekry het! Van toe af was ek verlief op my rok!

 

Sien alle inskrywings

  • Louise Pretorius

    Baie baie mooi! Goeie smaak en die kleur pas jou perfek.