Matriekafskeid

Marcelle Eybers

Die kleur van die rok is gekies omdat dit een van my gusteling kleure is. Die skakerings van pers was vir my uniek en vloeiend en daarom was dit my keuse. Die tikkie franse kant het die rok stunning gemaak. Ek wou hê die rok moes eenvoudig maar tog stylvol wees. Daarom is die interessante agterkant en voorkant gekies. Die rok is in die geheel uniek en niks wat enige iemand nog voorheen gesien het nie. Joseph het gesit en luister na my idees en so het ons met elke pas die patroon aangepas totdat dit die unieke rok is wat ek met grasie en styl kon dra en presies wat my droomrok moes wees.

 

Sien alle inskrywings

  • Ilona Jonker

    Wat ‘n stunning rok. Die styl van die rok is klassiek en die kleur wat sy gekies het asemrowend! Dis ‘n "sexy" rok sonder om oordadig of te "revealing" te wees. Die styl wat sy vir haar hare gekies het pas pragtig by die hele "look" in sonder om aandag van die rok af te trek! Ek kan sien sy is baie gemaklik daarin en dat dit haar styl is. Dis vir my belangrik dat die meisies hulle self is want dan lyk hulle sommer pragtig! Wel gedaan! Jy en jou rok het stylvol en perfek gelyk. My stem is definitief vir die een!

  • Marisca van Niekerk

    Pragtig, klassieke styl! Asemrowend mooi & elegant.

  • Karin

    Ek stem saam met Ilonka: Lieflik

  • Jenny Prinsloo

    WOW!!!! Absoluut stunning! Mal oor die rok met tikkie franse kant en die skakerings van pers, regtig unieke kleure!! Die kleur van die rok komplimenteer jou oë en pas perfek by jou lyf. Love dit!!!

  • Mari Eybers

    Pragtig. Die kleur en styl komplimenteer jou. Die rugkant is werklik besonders en die kant rond alles perfek af. Daar is ook net genoeg detail op die rok sodat dit nie oordadig is nie. Pragtig !!!

  • annamarie

    Jy het regtig baie mooi gelyk marcelle, is mal oor jou rok agter.

  • Karin

    Onder my Top 10