Matriekafskeid

Mareli Joubert

“‘n Tikkie Afrika, ‘n spatsel herfs, ‘n bietjie kort, ‘n lae rug, dit moet ‘n droomrok wees!” So het ek my gedagtes met die broers, Johan en Fritz, van F Wilson Fashion Design gedeel.Die patrysveertjies was my tikkie Afrika en kleur inspirasie en die lengte van my rok, wel ek is ‘n “shortie” en kort rokkies lyk net beter. Met my droom idees en die twee ontwerpers se behendige hande het my rok stadig maar seker begin lewe… Die resultaat, my droomrok!

Sien alle inskrywings

  • Jansie Bosman

    Mareli,
    Jou rok is letterlik prentjie mooi en met jou daarin, sprokiesmooi!!!

  • Mandie Venter

    Marelie het pragtig gelyk en die rok het baie beslis by haar gepas! Baie mooi!

  • EllaRoe Photography – Roeline

    Finominaal!!!! Defnitief by vere die mooiste mooiste nommer pas rok. Vir ons by EllaRoe Photography was dit ‘n voorreg om deel te wees hiervan!

  • Roshan Noor-Mohamed

    Marelie your dress was outstanding! You look very lovely.

  • Malebo

    Mareli is good to be a super model, i like her dress, legs, smile and her actions. Good for the camera

  • Marinda

    Mareli het pragtig gelyk haar rok was regtig ietsie anders, Prentjie mooi!

  • Teresa Koekemoer

    Mareli, jou rok was pragtig.

  • Lititia Marais

    Ek hou van die rokkie, ek hou baie daarvan. Dis pragtig. Nie oordoen nie net mooi en dit pas jou 100%.

  • Mariska Beyer

    Mareli, jy gee nuwe betekenis aan die woorde "prentjie mooi"! Jy rok is pragtig en baie uniek, van die styl tot die kleur. ‘n Besonderse rok vir ‘n baie besonderse girl!

  • Anthea

    Mareli shoe dit is nou vir jou ‘n mooi rokkie

  • Ezelle Vermaak

    Mareli ek dink jy het ongelooflik mooi gelyk, die rok pas perfek by jou!!!!!

  • Magda Schultz

    Mareli, jy het absoluut "stunning" gelyk. Jy het verseker met julle matreikafskeid die kollig gesteel. Hierdie rokkie is absoluut jy!!!! l

  • Thea De Vrije

    Jy het prentjie mooi gelyk, supermodel in wording!

  • Elzabe

    Baie mooi. Dis n pragtige rok in n baie mooi kleur.

  • Rika Lubbe

    Mareli jy lyk pragtig. Dit is n uitsonderlike rok .

  • Marina

    Die patrysveer detail is pragtig en anders, jou rok se snit en kleur besonders. Jou idees en die ontwerpers se pragtige handewerk maak dit ‘n wenner.

  • Karin

    Baie mooi. Ek hou ook van die spontaneiteit van die 2de foto!