• Theresa

    Rok pas jou baie mooi, kleur en alles – mooi meisie.

  • Ina

    Pragtige rok en kleur. Hou baie hiervan

  • Anina

    Baie elegant en stylvol, was beslis ‘n goeie keuse vir ‘n baie mooi meisie!

  • Trudi

    Stylvol met eenvoud! Kleur pas jou pragtig.

  • Resta Eybers

    Margie,

    Die rok is baie stylvol en elegant. Wanneer ek na die foto’s kyk, sien ek ‘n stylvolle meisie, met selfvertroue. Rooi is my gunsteling kleur en die styl van die rok laat my rustig voel. Dis moeilik om te beskryf, soms kyk mens na modestyle en dan dink jy, "nee" dit pas nie! Jou rok is baie mooi en ek dink jy het ‘n goeie keuse gemaak vir ‘n onvergeetlike aand.

  • Hanri

    pas jou PERFEK

  • Liza

    Hierdie is die mooiste wat ek nog gesien het, meeste van die ander lyk of hulle net TE anders wou wees en toe ruk die hele ding hand uit. Sien julle, mens kan nogsteeds VERRUKLIK lyk met genoeg lap aan jou lyf om alles toe te maak wat moet toe wees – en moenie my verkeerd opneem nie – ek is geensins konserwatief of agter-die-klip om die mode neigings en veranderde tye te waardeer nie. Eintlik Margie, al wat ek wil se is jy het WOW gelyk.