dsc00081
Matriekafskeid

Mari Dowdle

As ‘n klein dogtertjie het ek altyd gedroom om eendag op my matriekafskeid die mooiste bal rok te dra, maar ek het een probleem gehad, my lengte! Na ‘n lekker ma-dogter soektog na rokke het ek aangepas, lang rokke, kort rokke, rooi rokke, mooi rokke maar kon net nie die rok kry nie. Met hulp van die familie het ek na Vanilla in Centurion gegaan en wat sien ek daar MY ROK! Ek wou dit nie eers aanpas nie want dit is ‘n balrok en ek was bang ek gaan nog korter lyk. Ek het besluit ek moet darem net sien hoe ek in hom gaan lyk, Wat ‘n verassing, ek het soos n prinses gevoel en gelyk. Net daar het ek besluit die soektog is verby. Toe was dit net vir die wag tot die groot dag.

 

Sien alle inskrywings

  • Emille De Kock

    MARI!!! STUNNING ROK! JY HET SO MOOI GELYK! WENNNNNER!

  • Anneline Riekert

    Jy lyk so ‘n sprokies prinses. Te mooi vir woorde. Asemrowend!

  • E ARMAND

    Asemrowende rok! Jy lyk beeldskoon, soos altyd!

  • maritza masser

    wow mari dit is rerig n amazing rok jy lykl asemrowend!!

  • Mariette Taljard

    Hello my klein Prinses…jy het beautiful gelyk. Ek is SO trots op jou my nig. Moet NOOIT iets of iemand anders probeer wees as net jy nie xxx