001
Matriekafskeid

Mari Fourie

My inspirasie vir die rok kom grotendeels van die ouer “Vintage” stylsoorte af, ek wou iets heeltemal anders as die res van die meisies gehad het, wat ook by my persoonlikheid sou pas en die “ek” uitstraal. My stokperdjies handel rondom kuns, ontwerp en die opkikkering van foto’s, daarom kan daar gese word die rok is anders, nes ek…Die kleure van die rok dra by tot die outydse gevoel terwyl die strik op my rug die rok balanseer en dit ‘n meer moderne tipe voorkoms gee. So versmelt “Vintage” en modern en vorm my rok…

 

Sien alle inskrywings

  • dg

    Jy lyk super mooi hoor!!

  • pieter

    Hey my tweeeeets jou rok lyk rerig pragtig wens ek kon dit gesien het met die aand van die matriek afskeid dit is moer stunning nes die mens wat jy is bly so awesome

  • Anel-Mari Bester

    Wow!!! Baie mooi Mari!!

  • vossie

    Mooi mooi mooi lyk amazing joh!!!!

  • Natasja Jackson

    Zebra Lounge in Pretoria Oos gaan jou verder bemark meisie. Jy het stunning gelyk hoor !