matriek_afskuid_1
Matriekafskeid

Mari-Louise van Staden

Van gr 8 af het ek n idee gehat hoe ek eendag my matriek afskeid rok wil he… Ek wil baie graag die aand uit gestaan het,en besluit op blou rok met POU vere oop rug met motief. . . Ek is mal oor die natuur en wil die aand van my matriek afskeid uit gepronk het maar net op n vroulike manier. Pou vere was die hoof insperasie van my rok asook die keuse van my kleur. Die kleur wat ek gekies het,het die pou vere laat uit staan en dus wat ek wou gehat het. Ek wil baie graag iets anders gehaat het as wat daar gewoontlik was. EK KON NIE VIR N BETER MATRIEK AFSKEID GEVRA HET NIE MYNE WAS PERFEK. Baie dankie aan al die mense wat dit moontlik gemaak het.

 

Sien alle inskrywings

  • Louise van Staden

    Jy het pragtig gelyk…. SEXY !!!!!!!!

  • Johan van Staden

    Jou rok is pragtig … jy het baie mooi gelyk

  • Johan jnr van Staden

    Mooi rok sussie jy het sexy gelyk

  • TITANS KICBOXING

    Sexy rok … pragtig

  • Johan Harmse

    Jyt baie mooi gelyk M.L…. Blou pas by jou. Jy lyk nes jou sussie.

  • Chrisrae White

    Hey girl ek stem saam almal jy het STUNNING gelyk!!

  • M.L

    ek is baie MAL oor my rok. baie dankie vir my ontwerper Anne Marie jy het n goeie werk gedoen.

  • Melandri

    Vriendin stunning rok… Jys bja mooi gelyk

  • RUDI

    Jy het asemrowend gelyk m.l daarom is jy my BOKA!
    Ek is bly jy het jou droom gevolg op daardie rok!
    Dit het jou regtig mooi gepas.

  • elsie j v jaarsveld

    Jou rok he pragtig gelyk, jy het stunnig gelyk. T Elsie

  • Luzane Maritz

    Jy het baie mooi gelyk!

  • Luzane Maritz

    Jy het baie mooi gelyk

  • Martha Vorstman

    Jy het stunning gelyk en die kleur pas by jou!!!!!!!!!!!
    Jy het my vote.

  • Rene Goosen

    Jy het stunning gelyk dolla , jy het verseker my vote !!!!!!!!!!!!!!!!!!!! As ‘n couple ook stunning stunning !!!!!

  • Zandri fourie

    Jy het flippen mooi gelyk eke love jou rok dis bja mooi M.L

  • Alicia

    Vriendin die rok het bai mooi by jou gepas… dit die wen rok .
    Ek is baie mal oor die idee.

  • Larisca

    haai nig. jy het baie mooi gelyk .
    jou rok is iets ander ,bly jy het nie gekies op iets anders
    nie.

  • Zander

    jy het baie mooi gelyk.

  • Tella

    sjoe dit is n baie mooi rok.
    dit is iets anders. mal oor jou rug en die pou vere