matriek_afkuid_2
Matriekafskeid

Mari-Louise van Staden

Van gr 8 af het ek n idee gehat hoe ek eendag my matriek afskeid rok wil he… Ek wil baie graag die aand uit gestaan het,en besluit op blou rok met POU vere oop rug met motief. . . Ek is mal oor die natuur en wil die aand van my matriek afskeid uit gepronk het maar net op n vroulike manier. Pou vere was die hoof insperasie van my rok asook die keuse van my kleur. Die kleur wat ek gekies het,het die pou vere laat uit staan en dus wat ek wou gehat het. Ek wil baie graag iets anders gehaat het as wat daar gewoontlik was. EK KON NIE VIR N BETER MATRIEK AFSKEID GEVRA HET NIE MYNE WAS PERFEK. Baie dankie aan al die mense wat dit moontlik gemaak het.

 

Sien alle inskrywings

  • carine van staden

    Jyt baie mooi gelyk sussie. Kan nie glo jy word so gou groot ni. Net nou die dag was jy nog my klein sus. Hehe baie vaie mooi rok.

  • Melandri

    Dis die mooiste matriekafskeid rok vir die jaar 2011.

  • Rudi van Rooyen

    Baie mooi rok my lovi!!! Ek sal ook gaan vir die beste
    Rok vir die jaar… Niemand kan so mooi lyk soos jy
    Nie… :)

  • Christelle du Toit

    Hierdie is beslis iets uniek! Ek dink dis pou-ragtig!

  • Alicia

    sjoe vriendin jy het rerig baie mooi gelyk. die is die wen rok.

  • Annemarie

    Marie-Louise jy het pragtig gelyk. Ons hou styf duime vas dat jy die rok van die jaar wen!