Matriekafskeid

Mari Rheeder

Ek het van graad 8 af geweet, GEEL is my kleur. Ek dra amper elke dag geel. Dit pas by my borrelende persoonlikheid. Ek hou nie van baie frilletjies nie en hou daarvan om plein te wees met ‘n tukkie andersheid! Die inspirasie van my rok kom van die fliek af “How to loose a guy in 10 days” My krale is 100% uniek en is deur my Ma gemaak. Ek sal my rok vir niks in die wêreld verruil nie!

 

Sien alle inskrywings