Matriekafskeid

Mariaan Steinmann

Ek kyk met blink oë na die toekoms. Dit word weerspieël in die pragtige sterre en kristalle op my rok. Die diep sjokelade bruin van hierdie droomrok verwys na die Rots en oorsprong van alle krag en deursettingsvermoë, waaraan ek vashou. Blou dui op die grasie waarmee ek hierdie nuwe lewensfase aanpak, asook Hemelse Koningskap oor my lewe.

Sien alle inskrywings

  • Karin

    Baie oulike rok en ook baie goed geskryf.

  • Mariaan

    Baie dankie Karin!

  • Karlien

    Net toe ek oortuig was dat alle opregtheid en mooi onskuld sy gesig weggedraai het van die aarde af, verskyn Mariaan met hierdie inspireerende rok en voorkoms soos ‘n vars lente bries voor my.

    Dankie Mariaan dat jy jou passie vir die lewe en jou vetroue in die mense om jou met ons gedeel het. Ek sien alles van jou in die rok. Die blink in jou oe, die blou van ‘n nuwe dag en die bruin wat mens altyd verseker dat ons altyd iets het om aan vas te hou in die lewe.