Matriekafskeid

Marian Nel

Ek het geen idee gehad nie. Toe ek vir Gerdi (my ontwerper) gaan sien het, het ek net vir eers rustig deur al die mooi rokke gekyk. Ek het nie eers geweet watter kleur my rok moet wees nie! Ek sien toe dadelik hierdie pragtige goue skemerkelkie uitrusting. Dit was vir my perfek gewees, maar ek wou ‘n lang rok gehad het. Gerdi het gesê dat ons heeltemal ‘n nuwe rok, wat op daardie rok gebaseer is, moet maak. Ek sê vir Gerdi danki vir hoe mooi dit toe uitgedraai het. My inspirasie was wat Gerdi alreeds gemaak het!

 

Sien alle inskrywings

  • Henda

    Ek dink jy lyk pragtig! 🙂

  • Charlotte Nel

    Jy straal absoluut, klassie en sjiek, ‘n amper-vrou met ‘n vrou se kwaliteite. Lief jou baie!!!

    Mamma

  • Mienkie

    Beautiful M*** Prinses ?

  • Mariette Bezuidenhout

    Pragtig, pragtig Marian. Jy lyk betowerend. Jy is ‘n pragtige mensie skattie, en die pragtige rok van jou rond die hele prentjie in sy geheel af as volmaak.

  • Charne

    jy het soos n droom gelyk!!!!! joh!! stunning!!

  • Tiaan Coetzer

    Ongelooflik Stunning !!!*

  • Danielle dB

    Jy lyk beautiful verby !!! **

  • Alicia

    Marianq!! Jy het stunning gelyk in jou goue rokkie!!! xx

  • Japie

    Ek het die geleentheid/voorreg gehad om lanks die mooi meisie te staan en te spog!!

  • Erica Steenkamp

    Baie mooi!! Jyt pragtig gelyk!!! Stunning!!

  • Luan

    Jy lyk beeldskoon skat