Matriekafskeid

Marianne Schoeman

Die inspirasie vir my rok het gekom uit ‘n Britse Vogue waar ek ‘n foto van een van Elie Saab se rokke gesien het. Die idee was net om ‘n materiaal te kry wat lyk asof kleursel in water geval het en versprei het. Ek wou van die begin af nie ‘n ‘tipiese matriekafskeidrok’ gehad het nie, ek wou iets anders hê. Iets wat ek was.

Sien alle inskrywings

  • Theresa

    Baie mooi – iets anders en mooi meisie.

  • Karin Pienaar

    Pragtige rok en pas perfek by jou!

  • Estelle van Tonder

    Ongelooflik vroulik, die kleur is ‘n treffer. Definitief ‘n rok wat sy weer gaan kan dra, al probleem almal sal die rok onthou , dit is pragtig.

  • Pragtig, stylvol, anders, tog eenvoud. Bietjie uit die boks gedink!!

  • Leentjie Du Preez

    Wow!!! Marianne se rok is in ‘n ander klas, en wat ‘n stralende jong meisie. Tien uit tien Marianne

  • Karen Lackland

    een van die mooiste en mees vroulikste rokke wat ek gesien het!!

  • Berna Duminy

    Elegant en stylvol. ‘n Pragtige jong dame met `n "stunning" rok.

  • Elize Mussmann

    Jou rok se kleur is ongelooflik.Mooier as mooi!

  • hettie

    Baie geluk Marianne, jou skepping en jy het saamgesmelt in ‘n pragtige, baie natuurlike sagtheid en skoonheid.

  • Sarien Roux

    Stralend, eenvoudig-kompleks en chic!!!!!. Die rok vul aan, eerder as oordonder die stralende vroulikheid en selfvertorue.

  • Joan Olelofse

    Baie mooi styl en rok was vloeiend,pas jou perfek.

  • Elize Cunze

    Pragtig, so vroulik tog so mooi. Wonderlik om so ‘n jong vrou so absoluut natuurlik en pragtig te sien te sien.

  • Celicia Van Rensburg

    Mooiste wat ek nog gesien het, verfrissend anders. ‘n Natuurlike, vroulike prentjie van kop tot tone. Hou van die idee dat jy jou eie styl wou uitbeeld en nie die konvensionele valle en blink nie – wys selfvertroue in jou eie unieke styl.

  • Brenda

    Die kleur, alles het jou perfek gepas. Jy het werklik stunning gelyk!!

  • Christa de Necker

    STUNNING!! STUNNING!! Jy lyk na n sagte mensie en die rok pas jou perfek.

  • Debbie

    ‘n Absolute wenner! Jy het dit, of jy het dit nie, jy het dit definitief! Sien uit daarna om meer van die rok in Sarie te sien.