Matriekafskeid

Marijke Du Plooy

My inspirasie vir my rok kom van Karlien van Jaarsveld af, na maande se idees uitruil en kopkrap oor wat my droomrok gaan wees, het ek net presies geweet wat ek wil hê toe ek haar in die rok sien. Ek moes hom net bietjie aanpas om my ideale rok te pas. Ek voel my rok beskryf my die beste, ek hou van anders wees en ek is glad nie ‘n vrilliekie valliekie tipe meisie nie. Eks mal oor glimlag en ek kan nie anders as ek na my droomrok kyk nie 🙂

 

Sien alle inskrywings

  • Mara-liza

    EK dink die rok is pragtig en jy lyk beeldskoon daarin. Die unieke lap maak die rok asemrowend

  • Riekie Greyling

    Jy is ‘n asemrowende jong vrou.!!!!!!

  • Helena

    Jy lyk stunning!