Matriekafskeid

Marike Karstel

ek het altyd ‘n idee gehad van my droom rok en ek het geweet die dag as ek die rok aantrek moet dit wow wees. die derde rok wat ek aangepas het was toe wow, net wat ek wou gehad het. Die kant bo stuk gee die rok ‘n “vintage look” wt by my pas. dis die rok van my drome en ek ongelooflik daarin gevoel. dis asof die rok net vir my gemaak was.

 

Sien alle inskrywings

  • ruhan

    Jy het gelyk soos iets uit ‘n sprookie!!! Ek het jou rok gelove en great saam m gepas! J het di aand my asem weg geslaan en dit was great aand saam met die mooiste meisie ini land!!

  • Annerine

    Hierdie is een va di mooiste rokke wat by ons matriekafskeid was!! Sy het soos I feetjie gelyk!! Regtig stunning!!!!!!!

  • Lize-Mari Ueckermann

    Absoluut Stunning!!!! Jy het amazing gelyk!

  • Carina Joubert

    Pragtige, stylvolle, sprankelende meisie! ‘n Wenner in my boek!

  • Lizél

    Werklikwaar ‘n baie besonderse rok – stylvol en elegant

  • Jeanne

    Marike lyk altyd mooi maak nie saak wat sy aan heti, maar WOW merix hierdie rok het jou net duisend keer mooier laat lyk. Nie gedink dit is moontlik nie. Ons prinses. 🙂 Een van die mooiste, Uniekste rokke by ons Matriekafsked gewees.

  • Debby Taljaard

    WoW – en alle ander postitiewe kommentaar is ‘n ‘understatement’…
    JYT absoluut stunning gelyk!!!

  • cobus schutte

    Baie baie mooi niggie!