• Debbie

    Jy lyk soos ‘n prinses meisiekind! Sterkte.

  • Adéle Thiart

    Baie baie moooooi**

  • Marilee Enos

    Baie baie dankie Adèle (^^,)

  • Geheim

    na 3 jaar bly jy nog steeds mooi, jy moet wen jys n princess

  • Evert Potgieter

    Hehe jis j is so beautiful , j verdien my vote

  • Wouter

    Aaaahhh! WOW! Pragtig!

  • Uli Janse van Rensburg

    Hoe voel dit om die mooiste prinses onder die son te wees? Sterkte my skat. (^^,)

  • Chantelle Huyser

    PRAGTIG verby!!!!* Jy lyk net soos n prinses!!

  • Marilee Enos

    baie dankie tannie =)

  • Thinus

    Nice

  • Charissa

    Baie besonderse rok, Jy het stunning gelyk Marilee!!!

  • Lizette

    Jy het pragtig gelyk. Beslis iemand se hart gesteel…

  • Christa Coetzee

    Mooiste mens van binne en buite* jy gee die woord prinses n nuwe betekenis* ek hou vi jou duim vas!

  • LEANDRI DE BRUIN

    DIT LYK PRAGTIG. EK SAL SO TROU ROK WIL HE VIR MY TROU DAG. dIS DIE MOOISTE ROK WAT EK NOG OOIT GESIEN HET.!!!!

  • Joyce

    Jy het awesome gelyk Pop, ek hoop die jy het nie teveel mense bewoë gemaak nie. Nee, dit was nie trane nie, dit was ietsie in ons oë.