‘Toks en Tjops’ se Rika deel troufoto’s: ‘Dit was een van die lekkerste dae van ons lewe!’
Die gewilde ‘Toks en tjops’-aanbieder, Rika Niewoudt is onlangs getroud met die man van haar drome, Christian Calitz.