marilize_005
Matriekafskeid

Marilize Roelofse

Elke meisie het daardie droomrok vir haar matriekafskeid wat sy lank voor die tyd teken en beplan. Ek het met my idees na F Wilson Fashion Design gegaan en daar het Johan, Fritz en hul span my droom nog verder gevat en vir my ‘n rok gemaak wat presies ek is … ek is ‘n energieke tiener, lief vir dans en mal oor die natuur. Nadat Johan en Fritz materiaal om my drapeer het, het ons besluit op ‘n groen rok. Ek wou soos ‘n prinses voel met ‘n wye rok en tog ook gemaklik dans later die aand, daarom is my rok so gemaak dat die lang gedeelte van my rok kon afhaal. Onder die lang gedeelte was ‘n mini rokkie waar die fyn blaartjie, kant en diamante detail van die bokant deurloop tot rondom die soom van die rokkie. Dit was dus twee uitrustings in een en kon ek my matriekafskeid dus ten volle geniet en soos ‘n prinses voel.

 

Sien alle inskrywings

  • Werner Marneweck

    Een ongelooflike mooi rok, wat gedra is deur een asemrowende meisie, geen rok gesien soos die een nie. Absolute pragtige lyne op die rok en was DIE uitstaan rok by die afskeid! Die manier hoe dit gelyk het op die aand en terwyl die fotos geneem is, is ‘n duidelike illusie van hoe die rok ontwerp is vir haar deur fantastiese mode-ontwerpers. Dit was ‘n voorreg om saam haar te gegaan het en dat my klere ook deur F Wilson gemaak is!
    PS ek is lief vir jou my meisie oxox

  • Marilize

    Johan, Fritz en span nogmaals baie dankie dat julle gesorg het dat ek soos ‘n prinses gevoel en gelyk het … julle is net een woord AMAZING!!! Liefdetjies Marilize

  • LeJuan

    wow dis regtig beautiful!

  • Louis Du Plessis

    So … sprokies is tog waar … daar is so iets soos bosfeetjies … jy het pragtig gelyk!

  • Marinda

    Eerlik? Toe jy se jy wil jou rok groen he, was ek erg benoud, maar tussen jou, Johan en Fritz was jou rok pragtig verby … Jy het regtig stunning gelyk!!!

  • Marlize O’Kelly Kruger

    Een Stunning rok vir n Stunning mooi meisie met n pragtige geaartheid!! Jy het sooo mooi gelyk Marilize!

  • Lizanda Viljoen

    Jy`s pragtig meisiekind !!!

  • Ansie Bergmann

    Asemrowend … sprakeloos!!

  • Mariaan Hoolsema

    Marilize het pragtig gelyk! Asemrowend!

  • Ronel

    WoW!! Hierdie was beslis ‘n wenner vir jou!! Jy lyk stunning – soos altyd!!

  • Hanno van Rensburg

    BAIE MOOI!!!!!!!!

  • Anel

    Mense sal nog toustaan om vir jou rokke te ontwerp!

  • Rianne de Jager

    Marelize, jy het stunning gelyk!!!!!!!! Die mooiste rok wat ek nog gesien het!!!!

  • Karen Kruger

    Soos Louis du Plessis gese het, jy lyk soos ‘n bosfeetjie, mens kan jou net so ‘n ‘n feeverhaal sit. Sowaar pragtig !!!

  • Ina Pelser Louw

    Baie, baie mooi – Marilize, jy het asem rowend gelyk !

  • Jaco

    PRAGTIG****

  • Larne

    Sjoemy sussa, jy is pragtig!! jy luk stunning in die rok, en hy pas so perfek by jou….asemrowend!! lief jou*

  • Flip en Elize Gerber

    Marlize jy is oupa en ouma se aller mooiste meisiekind. Met so ‘n pragtige rok was jy n absolute volmaakte prentjie en dan weet ons almal wat jou ken dat jy van binne nog mooier is!
    Oua Flip en ouma Liefie
    xXx

  • Belinda van der Merwe

    Stunning. !

  • carla van niekerk

    Shoewie!!!!!!!! dis pragtig verby!!!!!!!!!!

  • Riamien

    Baie mooi rok!!!

  • allan

    baie mooi rok, bring ha gesig mooi deur met die groen. moet se borduurwerk is perfek en nie oor doen nie met die 3 verskeie kleure en 2 skakeurings van groen wat ‘n 3de demensie aan die rok gee. wertlik iets perfek in vandag se leeftyd.

  • Antoinette Marneweck

    Die rok is ongelooflik en pas by Marilize se persoonlikheid. Wat dit nog meer uniek maak, is dat die langer gedeelte afgehaak kan word en dan ‘n mini vertoon by haar slanke bene! Voorwaar ‘n baie nuttige 2-in-1 rok wat by vele geleenthede gedra kan word en nog steeds die aandag sal trek. Baie baie mooi met besonderse kleure en ‘n baie interessante detail!

  • Bryan

    Wow, I like the dress not only because it looks amazing but also because its my favourite colour. Very nice choice

  • Sonja Marneweck

    Stunning Rok vir ‘n Stunning meisie!*

  • Melinda Jansen van Vuuren

    F Wilson maak pragtige rokke. Maar die een vat die prys. Jy het geglans!!!

  • Wiaan

    Stunnnnnning! Kapow wow!

  • Yolande

    Marilize, jy het stunning gelyk. Dit is ‘n baie pragtige rok!

  • Estian Bees du Plessis

    Wow Marilize dit lyk stunning! Mens kan sien wie se suster jy is….

  • Madeleine Stevenson

    Jy het pragtig gelyk, soos altyd!!! ‘n Stunning rok vir ‘n stunning meisie!!!!

  • Charmaine Marshall

    Dit is werklik een van die mooiste rokke wat ek nog gesien het. Dit is pragtig vir n tiener meisie. Fantastiese keuse vir matriek afskeid.

  • Chantel du Toit

    WOW!!!!! Dis ‘n pragtige rok en laat jou sommer straal!!xx

  • Riana

    Wow… Weet nie of d rok d meisie of meisie d rok meeste komplementeer nie?!! Jy mag maar ‘n prinses wees hoor!!

  • Lisa

    Dit is absoluut pragtig- Jy het baie mooi gelyk- soos altyd

  • PJ

    Janee Werner stem saam met jou daar!! Kon nie vir beter vra nie! N man sal an sy eie asem versnik.. Jyt soos n princes gelyk. Baie amazing!

  • Alta Olivier

    Voorwaar baie mooi!

  • Justine

    Wow awesome !!!

  • marianne kruger

    sjoe maar jul word vinnig groot. Dit is besonders

  • Antoinette

    Sjoewii jy het sTunnig gelYk marelize!!

  • Rothea Kruger

    stunning rok wat baie goed by jou pas!

  • Annalise Roos

    F WIlson sal moet uithaal en wys om op hierdie rok te verbeter wanneer jy eendag as Mej SA gekroon word!!! Beautifull!!!!!!

  • Marina

    Mooiste mensie,van binne en buite,hoe kan sy dan anders as ‘n prinses lyk! Stunning rok, hou haar dop mense, oor ‘n paar jaar is sy dalk Mej Suid-afrika. Jy’t stunning gelyk! Lief ju

  • Zelda Botha

    Marilize, jou rok was verfrissend anders!!!! Absoluut stunning verby!!!!! Dit het genoeg drama en glans om enige asem weg te slaan en is jonk en funky om gepas te wees vir n matriekafskeid!!!!!!! Ongetwyfeld n "show stopper"!!!!!! Soos jy!! Jy sprankel altyd en die mooiste van jou is dat jy nog altyd net jouself bly!!!! Amazing!!!!!!!!!

  • Maretha Joubert

    Stunnig!! Nog nooi so rok in my lewe gesien nie! Dis pragtig en die meisie ook =)

  • Leane

    Regtig ‘n besondere mooi rok. Jy het voorwaar pragtig gelyk, net soos ‘n bosfeetjie.

  • Judy Huyser

    Jy het sooo mooi gelyk Marilize, die rok het jou perfek gepas. Jy is n pragtige meisiekind en jou ma kan baie trots wees op jou.

  • Corne

    Die kleur van die rok pas jou perfek. Jy het pragtig gelyk. Hou van die 2 in 1 idee om voorsiening te maak vir dansery later.

  • Irene van zyl

    Ongelooflik mooi!!!! Stunning rok!!!

  • Erika

    Marelize, jy is voorwaar ñ beeldskone jong dame en die rok is absoluut soos iets uit ñ feeverhaal. Jou beskrywing van die rok weerspieël jou persoonlikheid- ñ prinses uit eie reg. Beslis die mooiste rok van almal. Hoërskool Wonderboom kan trots wees op jou en dat jy soveel glans verleen aan die skool. Die ontwerpers van jou pragtige rok weet beslis wat hulle doen, ñ uitstekende advertensie vir hulle. Jy is pragtig!!!!!

  • annemarie De Lange Bann

    Jou rok was asem roowind

  • Annemarie

    Wat n rok het nog nie so mooi rok gesien nie.die rok is vir jou gemaak dit pas perfek by jouz. Die mense wat dit gemaak het ek haal my hoed af vir julle. Marilize jy het baie mooi gelyk sterkte vir als wat nog voor le.

  • Zelda en Elzan Cloete

    Marilize – ongelooflik mooi, soos altyd…

  • Yolandi Fleidl

    Te mooi vir woorde…nee regtig ek weet nie waar om te begin nie, by die mooi rok, die pragtige meisiekind of die ongelooflike persoonlikheid…!

  • Nadia Klokow

    WOW! Marilize, jy het stunning gelyk!

  • Mariana Arnoldi

    Stunning! Komplimente aan die ontwerper, maker en draer van die pragtige rok!

  • Hes

    Marilize, jy is pragtig, hoor.

  • Magdeleen van Vuuren

    So ongelooflik mooi!

  • Mari van Wyk

    Jy lyk baie mooi Marilize.

  • Bev van Heerden

    Mooi bly maar mooi! Stunning — die meisie en die rok!