Matriekafskeid

Marilize Visser

Ek was by vanjaar se KKNK en Jana het ‘n stalletjie daar gehad. Ek was dadelik mal oor haar werk en het haar gevra of sy nie vir my ‘n matriekafskeid rok sal ontwerp en maak nie. Sy het vir my twee ontwerpe gestuur en ek dit gekombineer. Ek het nie geweet wat die eind produk sou wees nie omdat sy in Pretoria bly en ek in Worcester. Ek moes my mates vir haar email. Dit was verskriklik stres vol, maar toe ek dit by die poskantoor gaan afhaal en dit aanpas het ek geweet hierdie kant rok met die verskillende kleure is presies waarvan ek nog altyd gedroom het.omdat ek op die plaas groot geword het die natuur se helder kleure my nog altyd geinspireer

Sien alle inskrywings

  • Alta

    Wat `n pragtige rok.

  • Linda Lochner

    Die rok is net so mooi soos die meisie.

  • Annaline

    Baie mooi rok en dit pas by haar.

  • Annaline

    Baie mooi rok en dit pas by haar.

  • Chantel

    Stunning Rok.Defnitief my nr !!!

  • Alet Pieters

    Die rok pas perfek by jou

  • MAGDA KRUGER

    BEAUTIFUL, DEFINITIEF ‘N WENNER.

  • Mariska

    Pragtige rok, beslis n wenner!!

  • Letitia

    Pragtige rok. Iets anders as die gewone.

  • Malinda

    Natuurlik net soos jy graag wou voorkom! Pragtig. Jy kan die rok beslis ook weer gebruik

  • Leilani Roote

    Wish I could see a photograph with the dress "at rest". No inspirational story though!!

  • Lesley

    Ek sou ook graag die rok in sy natuurlike vorm wou sien en nie so foto waar jy in die rondte gedraai het nie

  • Natasha

    Dit is regtig vreeslik baie mooi en dit pas jou ook baie mooi!!!!

  • janco

    stunnig rok pas jo…

  • abby

    ek hou van kleur en gelukkig nie te blink soos die gewone nie.