Matriekafskeid

Marina Badenhorst

Ek is baie fyn en kort. om ‘n nr 6 ontwerpersrok te kry vir iemand wat net 1.55m lank is, is bykans onmoontlik. Behalwe as jy bereid is om die helfte van die rok af te sny…die alternatief is om ‘n Tinkerbell of Barbie-rokkie by die kinderafdeling van ‘n afdelingswinkel te gaan koop. :-D…. Ek wou met my matriekafskeid bewys dat met ‘n klein begroting en koninklike inspirasie fyn, petite meisies ook pragtig, volwasse en seksie kan lyk My rok moes ‘n verlenging van my borrellende persoonlikheid en vrolike , lewenslustige geaardheid wees. Ek wou nie soos ‘n skuimpie, bruid of kersboom lyk nie. Ek het ‘n voorliefde vir rose en helder kleure. Kate Middelton het my geinspireer met haar natuurlike grasie en styl. Die groot vraag:”Dra JY die rok, of dra die ROK jou?” Maak nie saak watse rok jy dra of hoe jy lyk nie, die rok moet ‘n weerspieeling van jou persoonlikheid wees en my vrolike rok met speelse rose, sagte vloeiende sjiffon en bietjie ”bling” het my vrolik, vroulik en pragtig laat voel. En net vir die prinses-gevoel het ek n replika van Kate / Diana se verloofring gedra. My persoonlike ode aan 2 natuurlik stylvolle prinsesse…

 

Sien alle inskrywings

  • shannon

    Marina! Jy is 1 woord……stunning! Die rok het jou perfek gepas en is ongelooflik mooi!!

  • Susan van Jaarsveld

    Marina, dit is ‘n ongelooflike mooi rok! Ek kan sommer sien dit pas by jou persoonlikheid. Ek hou van die verkillende teksture lap wat jy gebruik het (ligte materiaal onder en ‘n swaar basis). Baie geluk met die ontwerp van ‘n pragtige rok!

  • Christa Erasmus

    Dit is ‘n pragtige handsak…letterlik iets uit ‘n ander wêreld! Dit is baie uniek! Baie goeie keuse van kleur, dit bring jou oë ongelooflik mooi uit. Jou rok is BEAUTIFUL en nie iets wat ‘n mens elke dag sal raakloop nie. Ek is veral mal oor die rosies op jou basis wat so uitstaan en die ligte rosielap! Baie Baie mooi!

  • Anna Roets

    Dit is een van die mooiste rokke wat ek nog gesien het. Ek het nie gedink dat pers solewendig aan ‘n mens kan raak nie. Die snit van die rok pas perfek by jou klein lyfie en ek is mal daaroor dat jy bietjie been wys! Jy lyk pragtig!

  • Ronel Badenhorst

    Pragtig soos altyd!

  • Rika Niemand

    Jy lyk stunning! Baie besonderse rok! Pragtige kleur en ontwerp!

  • Andre Botha

    baie mooi, moet se dit pas by jou persoonlikheid en jou lengte 🙂

  • Ronel Badenhorst

    Jy het pragtig gelyk.

  • Anton Franken

    Pragtig en enstoeisiasties,mooi kleur en afwerking, baie elegant ouik keuse

  • Chantelle Cronje

    baie baie mooi!!!

  • Sandra

    Beeldskoon! jy het baie baie mooi gelyk!

  • Chrizanne de jager

    S.T.U.N.N.I.N.G!!!!!!!!!!!!!!!!

  • Anneke Els

    Marina jy lyk stunnin. Baie modern en nie te oordoen nie. Baie besonderse rok!

  • Alta Struwig

    Jy is beautiful…my klein dogtertjie se ook so! Baie mooi ontwerp!

  • Laureen

    ASEMROWEND! Jy lyk ongelooflik mooi!

  • Janika Geldenhuis

    Kan een mens so stunning lyk in ‘n rok??? jou klein en fyn lyfie laat daardie rok soos ‘n handskoen pas! PRAGTIG!

  • Linda van Heerden

    WOW, WOW, en nogmaals WOW!

  • Magdaleen

    Sjoe dis darem maar ietsie besonders!

  • Karla Cronje

    ASEM-WEGSLAAN-MOOI!!!!

  • Dorette

    Jy lyk beeldskoon…prentjie mooi!

  • shani

    baie baie baie mooi. hiet is baie van dieselfde rokke maar joune is besonders

  • Ralph

    Jy het baie mooi gelyk, Marina! Princess Kate eat your heart out!

  • Anton Franken

    Jy lyk pragtig Marina…………awsome en ons is baie trots op jou.

  • Ingrid

    Marina, jy het beslis soos n prinses gelyk! N pragtige rok vir n pragtige meisie!! Waarlik n rok gepas vir n prinses..

  • Ida Van Der Watt

    Marina, soos Paula sal sê, Fantasmagories mooi!!!! JY Borrel.

  • Corne Kemp

    Pragtige rok vir ‘n pragtige meisie

  • Elize van Straten

    Ek’s beindruk deur ‘n Prinses wat "bekostigbaar" so mooi kan lyk. Mooi genoeg om Prins se voete onder hom uit te slaan!

  • Esmari

    10 uit 10

  • christelle

    Marina jy kyk regrig beeldskoon! jou glimlag het my ook sommer laat glimlag. Ek kan sommer sien jy is ‘n sprankel mens en daardie rok komplimenteer jou ongelooflik> well done meisie!

  • Sonja Nel

    Jy het pragtig gelyk en jy is so sprankelend en borrelend.