picture_363
Matriekafskeid

MARINDA VORSTER

Swart en wit was van st 6 af die kleur vir my, op een van Corlia en Rudie se optredes het sy ‘n pragtige swart en wit prinses rok aagehad, ek was nog klein maar van daardie oomblik af het ek geweet dit is daardie rok wat ek wou aantrek. Ons het toe uitgevind dat daardie spesifieke rok in Krugersdorp aangehou word, ons het gaan soek en daardie rok gevind. Met die eerste aanpas sessie het hierdie rok my soos ‘n handskoen gepas. Ek het vir myself soos ‘n regte prinses gelyk en my pa was in die hemel oor hierdie keuse. Die krale werk het so ingepas wie ek is, ek is mal oor krale en borduurwerk, voorwaar ‘n pragtige rok.

 

Sien alle inskrywings

  • Hanri Meades

    Awesome rok Marindatjie, jy het voorwaar asemrowend gelyk toe ek jou sien uitklim het daai dag by die Afskeid! PRAGTIG!

  • Niché

    *mal oor diT !!!!!

  • Suréne Viljoen

    Dit was ‘n voorreg vir my gewees om na 10jr wat ek Marina ken deel te kon hê in haar Matriekafskeid, al was dit net om die fotos te neem!! Sy’s ‘n ongelooflike jong meisiemens en die prentjie wat ons van buite af sien is nog mooier binne in haar!!!!

  • Jenny Momberg

    Voorwaar pragtige rok, maar dit wat binne die rok was is nog pragtiger!!! ‘n Regte klein porselein poppie!!!

  • Elsabe

    Prentjie mooi !

  • melissa luizinho

    Wat a beutiful dress u looked amazing!!!

  • Annetjie Oosthuizen

    Jy lyk soos ‘n droom prinses Marinda. Net een woord kan dit beskryf "stunning"

  • elzanie

    Jy lyk baie mooi in daai rok pas goed by jou

  • Rene

    Pragtig!Definitief n wenner!

  • Riekie Human

    Pragtig Marinda! Jy het so gou groot geword! Puik keuse hoor!

  • Pieter Watkins

    Jy lyk pragtig!!

  • ronel van rensburg

    Stunning!!!! Hoop regtig jy kom in. Lyk soos n prinses!!